20 February 2007 Serengeti Golf and Wildlife Estate Civil Services Site Progress



Download 1.04 Mb.
Page20/32
Date31.07.2017
Size1.04 Mb.
#25876
1   ...   16   17   18   19   20   21   22   23   ...   32

Considering the rate at which Power is establishing the road system and other works, the ELIDZ project should be completed well within its projected 14-month span. It is estimated that 38 000 jobs will be created during the first ten years of the IDZ project. Power Construction (Roads) will be a major contributor to job creation in the region, injecting close to R13,5 million into the Buffalo City economy as the contract includes the use of local enterprises, suppliers and manufacturers.



More about the Power Group

Power Construction Roads is a division of the Cape-based Power Group of Companies, a dynamic conglomerate providing a comprehensive range of civil engineering, blacktop paving, manufacturing and township development services.



September 2003
Behuisingspanne bekroon by jaarlikse behuisingstoekennings
Presteerders in die behuisingsbedryf is onlangs weer vereer met die Nasionale Behuisingstoekennings tydens die Instituut van Behuising can Suid-Afrika se jaarlikse toekenningsaand.
Die instituut is in 1941 gestig duer ‘n klein groepie persone wat behuisingsbelange op die hart gedra het. Sedertien het die instituut van krag tot krag gegaan as ‘n nasionale beweging. Vandag het hulle takke in Gauteng, Noordelike Provinsie, KwaZulu-Natal, Oos-Kaap, Wes-Kaap en Vrystaat. Die missie van die instituut is om die welstand van Siud-Afrikaners te bevorder deir bekostigbare behuising.
Mnr Herman Steyn is as die Behuisingspersoon van die Weskaap aangewys in erkenning van sy toewyding en leierskap op die gebied van die verskaffing van huise, uitsonderlike bestuursvermoiens en toewyding tot die verbetering van die lewens van behorftige gemeenskappe.
Power Developments (Bpk) het die toekenning vir Ontwikkelaar van die Wes-Kaap ingepalm vir hul rol in die verskaffing van laekoste behuising in die provinsie. Hulle het in agtien maande meer as 6000 huise in die Delft Leiden-projek gebou. Die projek het ook die Wes-Kaapse Beste Behuisingspraktyk-toekenning losgeslaan.
Die voorsitterstoekenning is toegeken aan Mnr. Dibanisa Lintsapho, wat hostelle in die Langa, - Nyanga en Gugulethu gebiede in huise omskep het. Mnr Safoedien Sampson het die meriete toekenning gwwen vir sy ondersteuning vir “The People’s Housing Process”. Hy het vier projekte suksesvol gekoordineer en boumateriaal en opleiding op die bouperseel verskaf. “n Meriete toekenning is ook aan die Mooiwater Projek op Franschhoek bemaak. Dit was ‘n gesamentlike poging tussen die Stellenbosch-munisipaliteit en The New Housing Company. Meer as 700 gesinne het deur die projek huise gekry.
Die laaste meriete toekenning is toegeken aan Delft Integrated Builders, wat plaaslike arbeiders aangestel het tydens die Delft projek en wonings van goeie kwaliteit gelewer het. Meer as 6000 huise is oor ‘n tydperk van twaalf maande voltooi.

September 2003
Van Krag tot Krag met Power
n man wat al streng veroordeel is vir sekere misstappe vertel die storie agter die storie
In ‘n perdestal het hy jare gelede met sy konstruksie-onderneming, Power Construction, begin. Dit met net matriek after sy naam en nege en ‘n half jaar se ondervinding.

Vandag is Graham Power, wat op eie stoom sy onderneming gevestig en uitgebrei het tot agt maatskappye, ‘n bekende sakeman en oortuigde Christen wat vanjaar sy maarskappy se twintigste bestannsjaar vier. ‘n Dinamiese, maar nederige man wat openhartig oor himself gesels.


Magtige mammom

Waar het alles begin?

“Ek het nooit ‘n nuwe first gekry of meer as een paar skoene gehad nie. Daar was ook nie geld om te gaan studeer nie. My pa is oorlede en ek het besef dat ek heelwat ekstra sal moet insit om bo uit te kom. Ek het ‘n passie gehad om eendag meer vir my kinders te kan gee as wat ek gehad het.”

Graham het dae en nagte deirgewerk en sukses op sukses behaal. Later is hy ook verkies as president van die South African Federation of Civil Engineering Contractors, die jongste en enigste nie-ingenieur ooit in so ‘n posisie. Totdat sy lewe vier jaar gelede eensklaps handomkeer verander het: hy het tot bekering gekom.


Hy vertel self:”Ek het vroeer gereeld kerk to gegaan en selfd op die kerkraad gedien. IN die week het ek egter sukses nagejaag. Ek het mense probeer beinvloed en op hulle getrap. Ek was behep met materiele welvaart; dit het my denke totaal oorheers.

“Totdat ek twee ontbyte bygewoon het met Michael Cassidy en Graeme Pollock as sprekers. Dit het my ernstig laat nadink. Toe kry ek boonop ‘n oproep om vier weke later as spreker by ‘n ontbytsessie op te tree en oor Christenskap in die werksomgewing to praat. Ek besef toe ek is glad nie reg hiervoor nie en kry by ons plaaslike predikant ‘n paar boeke om te lees. Aand vir aand het ek gesit en lees en so ‘n passie ontwikkel vir die Bybel en ander geestelike leesstof.

“Een week voor die praatjie het ek een aand laat in my studeerkamer op my eie eenvoudige manier vir doe Here gevra om my lewe te kom oorneem, asook my familie en maatskappy s’n. Dit was die keerpunt in Februarie 1999. Ek het skielik besef how sinneloos my gejaag na wind was.”


n Kwaliteit lewe

Vertel ons van jou gesin. . .

“Ek kan met blydskap se dat my vrou, Lauren, en drie kinders, Gary (23), Nadene (21) en Alaine (16) almal wedergebore Christene is. Lauren het vyf maande na my tot bekering gekom. Voorheen het ek my verbeel day my gejaag na hoer posisies alles dinge is om beter vir my familie te voorsien. Ek het myself gebluf. Nie net my familie nie, maar ook elke ander faset van my lewe het onder my besige program gely.”

Sedertien het Graham se lewe soos handomkeer verander. He het sommer heelwat afgeskaal en probeer nou om minstens drie aande van die week by die huis te wees. Sondae is nou ook ‘n gesinsdag en werk is heeltemal taboe.


Goeie gewoontes

Hoe leef jy as sakeman jou Christenskap uit?

“By welkw ontvangspunt van die maatsjappy is ‘n vierstap-boekie (drietalig) om te wys how maklik dit is om die Here aan te neem. Elke direksie vergadering word met skriflesing en gebed geopen. Die aantal Christene op die direksie het sedert drie jaar gelede verdubbel.”

Een keer ‘n maand kry Graham ‘n spreker om tussen vyftig en hondered werknemers toe te spreek. Hy moedig ook sy mense aan om vroeg oggend of gedurende middagete ‘n Bybelstudie of selgroep te begin en hul persoonlike probleme te bespreek. Net so belangrik is dit nou vir hom om ‘n etiese komitee en waardes daar te stel.


Krisisse en terugslae hanteer Graham saam met God. “Soggens as ek op kantoor kom, spandeer ek ongeveer ‘n halfuur agter geslote deur met Bybelstudie en gebed. Daardie tyd is vir my krities en help my deur enige dag. Dit is vir my belangrik om my tiende vir die kerk te gee, asook ‘n persentasie van die maatsjappy winste. Vandat dit on beleid is, het ek gevind dat ons omset en wins van krag tot krag gaan.”
Verander en Vernuwe

Dit het seker ‘n groot impak op ‘n mens se lewe . . .

“Sedert ek my lewe aan die Here gegee het, behiirt ek aan drie verskillende Bybelstudiegroepe. Een oggend vieruur het ek wakker geskrik met ‘n opdrag van God om alle Christene van alle denominasies in die Wes-Kaap vir ‘n dag bymekaar te kry op Nuewland vir verootmoediging en gebed. Oral het God deure oopgemaak sodat mense ingestem het daartoe. Dit was ‘n wonderwerk. Ek ket absolute sekerheid dat Afrika, met al sy probeleme, ‘n lig vir die wereld gaan word.”

Wat was een van die moeilikste situasies waarmee Fraham al as sakeman gekonfronteer is? “Ek het ‘n oorsese spaarekening geopen as gevolg van ons ekonomie en die dinge wat in Zimbabwe gebeur het. ‘n Paar jaar gelede het ek vir my gesin ‘n woonstel in Spanje gekoop, wetende dat dit in Siud-Afrikaanse terme onwettige is. Dit het my baie gepla en toe amnestie aan mense toegestaan word wat geld uit die land geneem het, was ek verheug en het indie openbaar my fout erken. Die koerante het krad oor my misstap gepraat.”

Lesse wat hy daaruit geleer het? “Ek dink om kort paaie te neem en dinge te doen was oneties is, nie vir ‘n mens vooruitgang inhou nie. AS jy sou wegstap van dinge wat nie reg is nie, gaan jy steeds vind dat werk in oorvloed na jou kant to kom.”
Hierdie sakeman wat glo iets is reg of verkeerd, se lewenslus is Spreuke 3:5-10: Vertrou volkome op doe Here en moenie op jou eoe insigte staatmaak nie. . . “Ek weet dat ek nie op my eie krag kan staatmaak nie. Dit is ook nie te danke aan my harde werk dat ek suksesvol is nie, maar die Here wat my krag gee en help. ‘n Mens moenie wag dat jy deur trauma gaan om op jou kniee te kom nie.”

October 2003
BUILDING OUR FUTURE


Infrastructure developments on the IDZ

The Eastern Cape economic development dream is steadily becoming a reality in East London. The East London Industrial Development Zone is one of the projects that are being implemented and will have high returns for the province's economy.

The greatest challenge for the ELIDZ, however, is creating world class infrastructure for world class investors. This has started with the construction of the bulk external infrastructure which encompasses 10 km's of major arterial roads. This contract, worth R80 million was awarded to Power Construction at the end of May 2003.
Five months later, all bush clearing and topsoil stripping has been completed, the bulk of the earthworks is complete and the storm water drainage is well underway.
The road works are underway, ahead of schedule and the current trend is set to continue.
However, while that maybe so, the greatest achievement is the positive contribution that the project already has had on the surrounding West Bank Community in East London.
Take Nontinam Vusani, a mother of two school going children for an example. Vusani has been unemployed for more than 3 years and depended on selling fruit and sweets by the side of the road. Vusani is one of the ladies that were employed as casual labours to do bush clearing on site.
“The ELIDZ is starting to bring us hope, we are already seeing the fruits of them being our neighbours,” she said.
More than 400 local people, men and women all from previously disadvantaged backgrounds, have gained employment since the inception of the contract and many more are set to benefit once the manufacturing phase begins.

Mzimkulu Sili, labour co-ordinator for East London IDZ believes that the best way to deal with casual labour is to rotate the appointments to ensure the spread of wealth in the community.


“I am currently liaising with the community leadership for each of the West Bank areas to ensure that we have some sort of a structure to keep us in check and give everyone a chance to get a piece of the pie,” he said. Sili added that the communities had been very co-operative.

But proudly developing East London goes beyond employing people. In excess of R2.3 million has been contracted to Affirmative Business Enterprises, and more than R4 million has been spent in the local community. With just the R80 million Power Construction contract alone there is currently seven subcontractors working on site, six of which are black empowerment contracts. Currently in the pipeline are tenders for internal infrastructure to the value of R125 million and fencing for R25 million. Tenders are also due to be issued for landscaping and for the administration building.

The following summary of the major works completed to date is testament to what has been mentioned above:

* Bush clearing: 30 hectares (300,000m2)


* Topsoil stripping: 37000m3 stockpiled
* Earthworks: 107000m3 of soft material and with the aid of 11 ton of liquid explosives, 33800m3 of rock has been moved
* Storm water drainage: 1600m of concrete pipes has been installed
* Concrete work: 670m3 of concrete has been cast for a culvert across a stream

Subsequently, work has accelerated, with a substantial amount of plant being hired locally, together with supplement from the Western Cape.


Environmental compliance on the project is being achieved by the Contractor as a result of past experience and diligent procedures being implemented.


Download 1.04 Mb.

Share with your friends:
1   ...   16   17   18   19   20   21   22   23   ...   32




The database is protected by copyright ©ininet.org 2024
send message

    Main page